rozmeyer
| Forum role | Member since | Last activity | Topics created | Replies created |
|---|---|---|---|---|
| Member | Jun 1, 2009 (17 years) |
- | 3 | 2 |
- Forum role
- Member
- Member since
Jun 1, 2009 (17 years)
- Last activity
- -
- Topics created
- 3
- Replies created
- 2
Bio
Rozanne is op 6 Oktober 1987 in Oos-Londen gebore en matrikuleer in 2005 aan die Hoërskool Grens. Daarna het sy in Brittanje gaan woon en 'n honneursgraad in Besigheidbestuur en -administrasie in 2010 aan die Universiteit van Wallis voltooi. Na haar studies en opleiding in Europa het sy besluit om Orania haar permanente tuiste te maak en woon sedert November 2010 gelukkig in die Afrikanertuiste. Sy dien haar gemeenskap as sakevrou, skrywer en kampvegter vir Afrikaner-vryheid. Sy is in 2011 verkies tot voorsitter van Orania Vroue Jeug en dien ook op die dagbestuur van die Vryheidsfront Plus Jeug in die Noord-Kaap. Rozanne is lief vir kuns en mens sien haar gereeld met 'n kwas in die een hand en 'n pallet in die ander.