lelievandieveld
| Forum role | Member since | Last activity | Topics created | Replies created |
|---|---|---|---|---|
| Member | Mar 31, 2016 (10 years) |
- | 1 | 1 |
- Forum role
- Member
- Member since
Mar 31, 2016 (10 years)
- Last activity
- -
- Topics created
- 1
- Replies created
- 1
Bio
Inspirasie vir elke vrou van God. Ons gesels oor vrou-wees, vriendin-wees en Christen-wees.
Ek is 25 jaar oud en getroud aan die wonderlikste man wat my absoluut op die hande dra! Ons is al twee jaar Bloemfonteiners en geniet dit sover vreeslik baie!
Ek werk as ‘n Graad R onderwyseres by ‘n skool waar ek elke dag iets nuuts van myself en van God se liefde ontdek. My man, Benjamin, is ‘n konsulterende inginieur en hy en Annah (ons Boerboel) is my hart se punte! Ek het ook ‘n tweeling sussie, Suzaan, by wie ek die meeste van almal die waarde van vrou-wees leer.
Ek het hierdie blog begin om as inspirasie te dien vir elke vrou wat streef daarna om die beste vrou vir haar man te wees, ‘n goeie vriendin en ook natuurlik die bruid van God.
Indien jy met my wil gesels, my epos is marikesteyn18@gmail.com.
Follow ook gerus my blog en my Facebookpage: https://www.facebook.com/lelievandieveld
Liefde
Mika
xx