plaasjoernaal
| Forum role | Member since | Last activity | Topics created | Replies created |
|---|---|---|---|---|
| Member | Feb 24, 2011 (15 years) |
- | 1 | 0 |
- Forum role
- Member
- Member since
Feb 24, 2011 (15 years)
- Last activity
- -
- Topics created
- 1
- Replies created
- 0
Bio
Hierdie joernaal word geskryf deur Norman en Karin Foster wat huidiglik gegun word om op die plaas te woon.
Ons in nie familie van die Van Zyls of die Burgers of enige vorige families wat hier gewoon het nie.
2022 is die 14de jaar wat ons twee hier woon en die jare het ons menige besoekers ontvang wat vir verskillende jare die plaas besoek het. Soms vir die ouhuis murasie en sommige besoekers by die grafte die laaste rusplek van geliefdes.
Ons liefde vir die plaas het ons die geskiedenis van die plaas laat bymekaar maak en hier beskryf en deel ons van wat ons geleer het van vermelee dae.
Ons nooi dus enige lese uit om vir ons nog inligting te stuur en of enige inligting van opdateer moet word. - info@kookfontein.co.za
"n Joernaal is 'n werkstuk wat voortdurend groei" kom asseblief terug
Sit terug en geniet met 'n koppie boeretroos en beskuit.
Geniet